
| Klasroosters word eenmalig vir elke leerling gegee deur Mnr. P. Cronjé en dan ook wanneer 'n leerder van vakke verander. Sou 'n leerder sy rooster verloor sal hy R5.00 betaal om dit weer te laat druk in die kantoor. Maak dus seker dat u 'n kopie hou van u kind se rooster. | |
| Copyright © 2012 Hoërskool Wagpos. All rights reserved. | |