
Leerders word vanaf Graad 8 in WAGPOS toegelaat indien hulle Graad 7 geslaag het. Dit is natuurlik belangrik dat leerders 'n belangstelling en/of aanleg toon in die studierigtings wat by WAGPOS aangebied word, aangesien dit uit ondervinding duidelik is dat 'n leerder wat in 'n verkeerde studierigting geplaas is, gefrustreerd en ongemotiveerd is. Graad 9 - 12 aansoeke sal, met inagneming van omstandighede, na verdienste oorweeg word. Hierdie aansoeke sal deur middel van 'n onderhoud deur die betrokke DSO of Hoof oorweeg word. 'n Rapport en oorplasingskaart moet elke aansoek vergesel. |
|
| Beleid | |
| Die beleid wat tans gevolg word, is opgestel in ooreenstemming met dié van: | |
|
|
| Die skool het ook 'n volledige Skoolbeleid waarin alle sake rakende die skool vervat is. Die volledige Skoolgrondwet is verkrygbaar by die Skoolhoof of Voorsitter van die Beheerliggaam. | |
| Toelating Vereistes | |
| Hierdie toelatingsbeleid word deur die beheerliggaam van Die Hoërskool Wagpos aanvaar ooreenkomstig: | |
|
|
| Voorkeur tot toelating tot die skool word gegee aan leerders uit die natuurlike voedingsgebied van Die Hoërskool Wagpos. | |
|
|
| Copyright © 2012 Hoërskool Wagpos. All rights reserved. | |