Die hoërskool Wagpos kondig met trots die VLR dagbestuur vir 2010 aan. Baie geluk en voorspoed vir die groot taak wat voorlê.