
| Graad 12 Datums | |||
| Eindeksamenrooster Graad 12 - 2012 | |||
| Tydens die eksamens mag ‘n Graad 12-leerder sy/haar sake so inrig dat hulle slegs by die skool is tydens die eksamensessie. Indien ouers dit so verkies, mag ‘n leerder skool toe kom wanneer hy/sy nie skryf nie en sal saam met die koshuisleerders geakkommodeer word in ‘n lokaal waar hulle kan studeer. | |||
| Copyright © 2012 Hoërskool Wagpos. All rights reserved. | |
GRAAD 12 : MATRIKULANTE EN OUERVERGADERINGDONDERDAG, 9 FEBRUARIE om 19:00
A. BELANGRIKE DATUMS
Ekstra klasse |
Wiskunde, Wiskundige Geletterdheid en Maandaemiddae 14:15 - 15:30 |
| Kwartaaltoetse | Soos op kalender geskeduleer |
| Graad 12-Ouervergadering | 9 Februarie - 19:00 |
| IGO – PAT – Fase 1 | 13 Februarie |
| Individuele fotodag | 14 Februarie |
| Valentynsokkie | 14 Februarie |
| RTT – versamel nou inligting oor Toeriste aantreklikhede. Alle inligting bymekaar |
17 Februarie |
| Fotodag | 22 Februarie |
| RTT – Fase 1 | 2 Maart |
| Graad 12-Matriekafskeid Ouerkomiteevergadering | 5 Maart - 18:00 - Personeelkamer |
| Toerisme – Taak 1 “Red die Renoster” | 5 Maart |
| Graad 12-Lewenswetenskap Mini-eksamen: 1ste kwartaal | 29 Maart - 14:15 – 16:45 |
| Eerste kwartaal se rapport (Toetse) | 30 Maart |
| Skool begin | 10 April Eksamen - Stelwerk - Afrikaans / Engels |
| Rekeningkunde projek inhandig | 11 April |
| RTT – Fase 2 | 16 April |
| Oueraand | 18 April - 17:00 - 20:00 |
| Wiskunde projek | 7 Mei |
| Toerisme PAT – Fase 1 | 11 Mei |
| IGO – PAT – Volledig | 16 Mei |
| Graad 12-Matriekafskeid Ouerkomiteevergadering | 21 Mei - 18:00 - Personeelkamer |
| Alle take, projekte van alle vakke ingegee by vakonderwyser | 1 Junie |
| Rekeningkunde geskrewe verslag | 1 Junie |
| Halfjaar eksamen begin | 4 Junie |
| RTT – Fase 3 | 4 Junie |
| Halfjaar eksamen eindig | 22 Junie |
| Skool begin | 16 Julie Eksamen - Stelwerk - Afrikaans / Engels |
| Toerisme PAT – Fase 2 | 16 Julie |
| Matriekafskeidsvergadering | 24 Julie - 19:00 - Personeelkamer |
| Rapporte van tweede kwartaal | 3 Augustus |
| Oueraand | 7 Augustus - 17:00 - 20:00 |
| Gr. 12-Lewenswetenskap Mini-eksamen - Derde kwartaal | 15 Augustus - 14:15 – 16:45 |
| Matriekafskeidsfunksie | 17 Augustus |
| Skool sluit | 28 September |
| Skool begin | 8 Oktober |
| Matriekerediens asook Eksamenreëlings | 11 Oktober - 19:00 - Skoolsaal |
| Prestige Prysuitdeling | 18 Oktober - 18:30 - Uitkoms Koshuis |
| Matriek eksamen begin | 22 Oktober |
| Matriek eksamen eindig | 28 November |
| B. MNR NEETHLING: • Skoolteenwoordigheid • 100% Slaagsyfer • Akademiese Ingesteldheid |
|
| C. ME RINA OOSTHUIZEN |
|
| D. MNR JACQUES NEL | |
| E. ME AMIA LIPAWSKY: • Getuigskrifte en Simbolestaat • Eksamenreëling en Hereksamen • Matriekdag • Matriekafskeid – ouerkomitee • Skriftelike onderneming ten opsigte van samewerking tussen ouer, matrikulante en onderwysers |
|
Wagpos se personeel en beheerliggaam wil hiermee die vertroue uitspreek teenoor u as graad 12-ouer. Mag al u wense en drome vir u seun/ |
|