Akademie

Jou akademiese ervaring word verryk deur: Wetenskap Ekspo's, Wiskunde Olimpiades, Taalbondeksamens en Afrikaanse Olimpiades.

Lees Meer

Landbou

Die skool het ook 'n Bonsmarastoetery, 'n lonende varkboerdery en sy eie perde.

Lees Meer

Sport

Wagpos beskik tans oor 3 rugby velde, twee hokkie, atletiek baan, swembad en twee krieket velde.

Lees Meer

Welkom by Die Hoërskool Wagpos

'n Opwindende Afrikaanse skool op die plaas - waar jy 'n wye keuse het! 

Die Beheerliggaam, personeel en leerders verwelkom u en u kind by voorbaat by DIE HOËRSKOOL WAGPOS. Sedert die skool in 1928 as 'n Landbouvakskool gestig is, het die skool gegroei tot 'n volwaardige akademiese en beroepsgerigte skool.

 Ouers bly opgedateer met die nuutste gebeure! Laai die Schools Communicator vir Wagpos af kliek  HIER

Alpha Wiskunde by Wagpos

Alpha Wiskunde by Wagpos
Wagpos bied reeds die vak aan vanaf Gr 10 deur tot einde gr. 12 Tans bied Me. Sandy van der Westhuizen en Me. C. Botha die vak aan en ons verwag om die vak nogsteeds by Wagpos in die toekoms aan te bied. Alle gr. 9 ouers neem asseblief
hiervan kennis, veral as u kind beplan om Wiskunde 1 op universiteitsvlak of Ingenieurswiskunde gaan neemna matriek.  Voor 2008 was daar 'n hoërgraad vak Addisionele Wiskunde wat leerlinge wat sterk in wiskunde was, as ekstra vak kon neem. Dit het hulle baie gehelp met universiteitswiskunde.  Met die instelling van die Uitkoms Gebaseerde Onderrig, was dit een van die vakke wat gestaak is. 'n Groep Wiskunde onderwysers, onder leiding van dr. Carel Kriek en mev Rika Grobler, het 'n vergadering gehou en besluit om met 'n soortgelyke vak voort te gaan:

Baie geluk aan Mnr Daan Neethling, hoof van Hoërskool Wagpos.  Mag jy ‘n baie geseende jaar beleef. 

Wagpos is op Facebook

Wagpos Videos in aksie

Today 8 Yesterday 66 Week 427 Month 1196 All 35842

Currently are 75 guests and no members online

Epos Besonderhede:

 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Algemene Kontak:

Sel: 071 657 2733
Sel: 071 657 2739
Sel: 071 659 6493
Faks: 086 608 2556
Faks: 086 519 3921
Nood nommer: 078 934 1774
 
Kantoor & Skoolure

Kantoorure:

Maandag - Donderdag:  07H30 – 16H00

Vrydag:  07H30 – 13H00

Skooltye:

Maandag - Donderdag:  07H10 – 13H40

Vrydag:  07H10 – 13H00

Koshuis Kontak:

Uitkoms

Elsie Muller 

Hierbegin

Maggie Swart 

0716572733 uitbreiding 232