BERADINGSDIENSTE EN HULP
 
I.S. SENTRUM VIR KINDER- EN OUERLEIDING

Die beradingskantoor van Die Hoërskool Wagpos is geleë in die warm rooigeverfde huis tussen die drieverdieping gebou met die C-klaskamers en die LO saal.
 
Ons deur is altyd oop gedurende skoolkwartale tussen 9H00 en 13H30 vir leerders, ouers, onderwysers en die gemeenskap van Brits. Die beradingspan van die skool bestaan uit die volgende pastorale beraders en profesionele persone: dr Susan de Lange, Gerhard van Zyl en Carien Opperman (apteekster), asook twee maatskaplike werksters, naamlik Anne-Marie Scheepers (CMR Brits) en Mathilda Borman (privaat). Twee Gedagtes uit die beradingskantoor:

“Dit is nie wat met jou gebeur, wat bepaal hoe ver jy in die lewe sal gaan nie. Dit is hoe jy dit hanteer wat met jou gebeur, wat dit gaan bepaal.”
AJ Gordon

“Jy kan meer doen as bid nadat jy gebid het, maar jy kan nie meer doen as bid totdat jy gebid het nie."
AJ Gordon

Susan de Lange

Cell: 0725077777

Epos Besonderhede:

 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Algemene Kontak:

Sel: 071 657 2733
Sel: 071 657 2739
Sel: 071 659 6493
Faks: 086 608 2556
Faks: 086 519 3921
Nood nommer: 078 934 1774
 
Kantoor & Skoolure

Kantoorure:

Maandag - Donderdag:  07H30 – 14H00

Vrydag:  07H30 – 14H00

Skooltye:

Maandag - Donderdag:  07H10 – 13H45

Vrydag:  07H10 – 14H00

Koshuis Kontak:

Uitkoms

Mr. J Hinds 

Hierbegin

Mr. G Stander