Die einddoel van die akademie is om rugby by die skool te bevorder en om die vaardighede van die spelers optimaal te ontwikkel. Die hele idee word gerugsteun deur die Tuks Rugby-insituut. Persone van Tuks af wat gaan deel wees van die skool se rugby-akademie, is Wynand Claasen, Joost van der Westhuizen en Gert van Coller. Ons glo dat al die rolspelers by die skool (spelers sowel as afrigers) baie baat gaan vind by dié projek. Die leerders wat gaan deel wees van die akademie, gaan intensiewe oefenprogramme volg, tydens en tussen oefenning volg. Dit gaan gimnasiumwerk en kondisioneringsprogramme insluit.
Tuks Rugby is betrokke by al die oefenprogramme en fasette van die akademie. Wagpos bedank Tuks vir die wonderlike geleentheid wat by die skool geskep word om rugby te bevorder.
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Kantoorure:
Maandag - Donderdag: 07H30 – 14H00
Vrydag: 07H30 – 14H00
Skooltye:
Maandag - Donderdag: 07H10 – 13H45
Vrydag: 07H10 – 14H00
Uitkoms
Mr. J Hinds
Hierbegin
Mr. G Stander