2015 was ‘n baie suksesvolle jaar.

Wagpos neem deel aan die Tswane Sagteballiga en 4 dogterspanne  (o/14, o/15, o/16 en o/19) asook 4 seunsspanne (o/14, o/15, o/16 en o/19)word ingeskryf.
Rynhardt Botha, Eoin Oosthuizen en Christo Albertsword gekies tot die Noordwes o/19 span en neem tydens die Oktober vakansie deel aan die nasionale sagtebal reeks.
Verskeie seuns en dogters word ook gekies tot die oefengroep vir die o/15 en o/17 Kwena span wat Desember aan die Summer games in Pretoria gaan deeelneem.

Epos Besonderhede:

 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Algemene Kontak:

Sel: 071 657 2733
Sel: 071 657 2739
Sel: 071 659 6493
Faks: 086 608 2556
Faks: 086 519 3921
Nood nommer: 078 934 1774
 
Kantoor & Skoolure

Kantoorure:

Maandag - Donderdag:  07H30 – 14H00

Vrydag:  07H30 – 14H00

Skooltye:

Maandag - Donderdag:  07H10 – 13H45

Vrydag:  07H10 – 14H00

Koshuis Kontak:

Uitkoms

Mr. J Hinds 

Hierbegin

Mr. G Stander