
| Wagpos Koshuis | |
'n Totaal van 437 leerlinge kan gehuisves word in die twee koshuise wat elk uit 'n aantal gange bestaan. In elke gang word senior leerlinge as Dienskomiteelede aangestel en staan onder beheer van 'n diensdoenende onderwyser wat as gangvoog optree. |
|
| UITKOMS-koshuis: |
|
| Bestaan uit Olienhout, Tambotie, Wilger, Karee en Maroela. Hierdie koshuis verleen hom uitstekend tot diversiteit en huisves ons dogters. | |
| HIERBEGIN-koshuis: |
|
| word onderverdeel in drie kleiner eenhede, nl. Hierbegin, Tussenin en Amperbo en huisves die seuns. | |
| Dorpsleerders | |
| Dorpsleerders van Wagpos het die voorreg om in die middae na skool in die koshuis versorg te word. Hierdie fasiliteit is waardevol vir alle Wagpos-ouers wat moeite ervaar om hulle kinders heen-en-weer tussen die skool en dorp te vervoer. |
| Copyright © 2012 Hoërskool Wagpos. All rights reserved. | |
| Hierbegin Koshuis: | Uitkoms Koshuis: | ||||||||||||||
|
|
||||||||||||||