
| Inligting | |
Die jaar 2008 het die stigting van 'n “ballroom”-dansgroep beleef. In samewerking met Danstique, die Brits Ballroomklub onder leiding van Jan Venter, word daar Woensdagmiddae hard geoefen om die leerlinge te leer wals, boogie, disko en so meer. Ons sien 'n blink toekoms vir die kulturele aktiwiteit, aangesien die leerders dit geweldig geniet. Tydens die 80 jaarfees het die hele skool 'n lyndans gedoen , wat groot pret was. |
|
| Fotos: | |
|
|
| Copyright © 2012 Hoërskool Wagpos. All rights reserved. | |
| Oefen tye: | |
|
|
| Kontak Persoon: | |
|
|