
| Fotos: | |
| Copyright © 2012 Hoërskool Wagpos. All rights reserved. | |
| Debat Tye: | ||
Junior Debat: Graad 8 & 9 |
||
| Senior Debat: Graad 10, 11 & 12 | ||
| Kontak Persoon: | |
| Inligting | |
Die Hoërskool Wagpos hou op gereelde basis vurige debatsaande vir juniors en seniors. Die kultuur voorsitter en 'n baie bekwame kultuurkommitee reël die byeenkomste wat ook 'n uitstekende geleentheid vir ons leerders is om hul organisatoniese vaardighede te ontdek en te ontwikkel. Die entoesiasme waarmee deelgeneem word is verstommende en getuig van jongmense wat hul sê kan sê. |
|
| Hoogte Punte | |
Op ‘n koue wintersaand gedurende die 3de Kwartaal gaan daar twee vuurwarm debatte in die skoolsaal plaasvind. |
|