
| Inligting | |
Ons “Kraaines” basuin kwartaalliks al die nuus – (en skindernuus!) uit. Met 'n flinke redakteur en 'n borrelende redaksie kook ons koerant behoorlik. Ons het groot planne vir 2012. Ons vrywillige borge, Mnre Hennie Briel van Wyk Nel Grondverskuiwings, en Mnr. Willie Venter van Old Mutual het reeds vir ons redaksie hempies geborg. Met ons koerant moedig ons joernalistieke vaardighede aan en verbeter ons voornemende verslaggewers se kreatiewe skryfvermoë. |
|
| Fotos: | |
|
|
| Copyright © 2012 Hoërskool Wagpos. All rights reserved. | |
| Redaksie: | |
|
|
| Kontak Persoon: | |
| Juf. Amia Lipawsky | |
| E-pos - amia@wagposhs.co.za | |