
| Inligting | |
Wagpos se leerders se entoesiasme en inisiatief het die afgelope jaar geen perke geken nie. Vier leerders het ingeskryf vir die ATKV-streekskompetisie en 'n reuse sukses daarvan gemaak. Hierdie groepie leerders het sonder enige “aandrywing” of probleme soveel selfdissipline gehae om getrou te oefen en self naweke professionele mense gekry om hul af te rig. |
|
| Fotos: | |||
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
| Copyright © 2012 Hoërskool Wagpos. All rights reserved. | |
| Oefen Tye: | |
|
|
| Kontak Persoon: | |
|
|
| Hoogte Punte | |