
| Joghurt | Wagpos joghurt bestelvorm.pdf | |
| Wagpos se jongste wenprojek is 'n joghurtfabriek waar die skool al die melk van sy Frieskudde wat die koshuise nie koop nie gebruik om eetjoghurt, drinkjoghurt en joghurtysies te maak. In hierdie projek werk die Melkprodusente-organisasie saam met die skool. Leerders kan die joghurtkursus voltooi en as volwaardige joghurtmakers met sertifikaat en al kwalifiseer. | ||
| Kontak Persoon: | |
| Trix Vogel | |
| Copyright © 2012 Hoërskool Wagpos. All rights reserved. | |
| Fotos: | |||
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |