
| Fotos: (Click op die foto vir 'n vergroting) | |||
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
| KEDAALKONSERT 2012 - Van Amerika tot China reis | |||
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
| Copyright © 2012 Hoërskool Wagpos. All rights reserved. | |
| Verwelkomings Naweek (Januarie 2012) | ||
Wagpos se orienteringsnaweek het ‘n hoogtepunt geword jaarliks wanneer die diens- en koshuiskomiteelede die nuwe graad 8’s doop as kedale en hul die hele naweek vermaak met spookstories, sport en boeresport. ‘n Hoogtepunt is beslis die waatlemoengeveg en swem in die quarriegate wat bewaak word deur volstruise. Ook moet ‘n mens ‘n draai maak op die plaas. |
||
Baie welkom aan al ons graad 8 – leerders – al 198 van hulle. Ons bars behoorlik vanjaar uit ons nate, met ‘n ellelange waglys van leerders wat graag Wagposters wil word. |
||
| Ons groentjie konsert was ‘n reuse sukses en julle is nou volwaardige Wagposters. | ||