
| Hoogte Punte | |||||||||||||
| Vrydag 6 Mei 2011. Wat ‘n heerlike sportdag. Rugby, netbal en hokkie is gespeel. Die wedywering is “tense”, almal is opgewonde want ons skool moet wen. Nou ja almal moet êrens begin. Aan ons hokkie dogters baie geluk, jul het julle bes probeer. Harties julle hokkie is puik en baie geluk met die verowering van die hokkie trofee. |
|||||||||||||
|
|||||||||||||
| Hokkie is nog in sy kinderskoene by Wagpos en hul spanne het met 0-2 en 1-2 die knie voor Harties gebuig. | |||||||||||||
| Hokkie word gedurende 2008 die eerste keer in die skool se geskiedenis by die skool as “sportsoort” aangebied. Voorwaar 'n mylpaal in ons geskiedenid en ons dogters het mooi hokkie gespeel. Geluk, veral aan die junior dogterspon wat geen wedstryd verloor het nie. | |||||||||||||
| Fotos: | |||
| Copyright © 2012 Hoërskool Wagpos. All rights reserved. | |
| Oefen tye: | |
|
|
| Kontak Persoon: | |
|
|