
| Hoogte Punte | |
| Die Wagpos Hoërskool – 1ste Krieketspan | |
| Die eerste krieketspan se liga op die 31ste Julie begin met ‘n wedstryd teen CBC. Wagpos het eerste gekolf en 243 punte aangeteken in hulle twee laaste boulbeurte. Spelers wat uitgeblink het met die kolf was: D. Painter met 82 lopies, Cronjé met 47 lopies en R. Senekal met 33 lopies. CBC was ingestuur om te kolf en was almal uitgeboul vir 53 lopies. Spelers wat uitgeblink het met die bal was: Q. Gobey wat 4 paaltjies vir 12 lopies geneem het & D. Painter het 3 paaltjies vir 6 lopies geneem. Baie geluk en sterkte vir die res van die seisoen. |
|
| Ons krieketspanne speel onder die vaandel van die Northens krieket unie, en veral ons O/15 krieketspan maak 'korte mette” van hulle teenstanders. | |
| Copyright © 2012 Hoërskool Wagpos. All rights reserved. | |
| Oefen tye: | |
|
|
| Kontak Persoon: | |
|
|