
| Hoogte Punte | |
| Die sagtebal het ook voorwaar goed afgeskop hierdie jaar en hier is net paar pragtige foto's van ons spelers in aksie! | |
| Ons beskik oor 'n ervare afrigterskorps en die afgelope seisoen het verskeie van ons spelers hul provisie verteenwoordig, op die nationale kamioenskappe. | |
| Copyright © 2012 Hoërskool Wagpos. All rights reserved. | |
| Oefen tye: | |
|
|
| Kontak Persoon: | |
|
|