
| Hoogte Punte | |
| Antonia Minnaar van die Hoërskool Wagpos het op 23 Januarie 2010 tydens die Rustenburg Ope Skaak kampioenskappe onder die top 10 in die ouderdom O/18 geeindig. Sy was 7de. Die Hoërskool Wagpos wens haar geluk met die prestasie. | |
| Ons getal skaakspelers het met rasse skrede toegeneem die jaar. Toernooie het plaasgevind en die skaakorganiseerder voorspel 'n blink toekoms vir ons skaakaktiwiteite. | |
| Copyright © 2012 Hoërskool Wagpos. All rights reserved. | |
| Oefen tye: | |
|
|
| Kontak Persoon: | |
|
|